Taipei 101

Taipei 101

臺北國際金融中心

Táiběi Guójì Jīnróng Zhōngxīn
Plek Taipei, Taiwan
Status In gebruik
Bouwerk begin 1999
Geopen 2004
Kenmerke
Gebruik kommunikasie, konferensie-, fiksheidsentrum, biblioteek, observasie, kantore, restaurant, winkels
Hoogte van konstruksie 508 m
Verdiepings 101
Vloeroppervlak 412.500 m²
Kosprys 2 miljard
Argitek C.Y. Lee & Partners
Eienaar KTRT Joint Venture
Portaal    Siviele tegniek en boukunde
Taipei 101
Naam (taalvariante)
Vereenvoudigde Chinees 台北 101
Tradisionele Chinees 臺北 101
Pinyin táiběi 101
Tongyong pinyin Tái běi 101
Zhuyin ㄊㄞˊ ㄅㄟˇ 101
Standaardkantonees T'òoi Pák 101
HK-romanisasie (Standaardkantonees) Toi Pak 101
Minnanyu Tâi-pak 101
Mindong Dài-báe̤k 101

Die Taipei 101 is 'n wolkekrabber in die Taiwanese hoofstad Taipei. Die toring is op 31 Desember 2004 geopen. Met 'n hoogte van 508 meter (sonder antenne 449 meter) was dit tot Julie 2007 die hoogste gebou ter wêreld, waarna dit in hoogte oortref is deur die 2010-geopende Burj Khalifa.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search